WAT Woord van die Week: piekfyn

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
piekfyn

Betekenis:
Besonder goed, keurig.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands piekfyn (1873).
Nederlands piekfyn uit gewestelike Duits piekfyn. Piek in Duits het die betekenis “voortreflik” en is verwant aan puik.

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.