WAT Woord van die week: pink

Argieffoto (Foto: Ben_Kerckx, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Ben_Kerckx, Pixabay)

Woord:
pink (deftig)

Betekenis:
‘n Traan wegvee.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands pinken (1898), ‘n laat afleiding van pink “pinkie”. Die handeling word só genoem omdat daar probeer word om die opwellende traan ongemerk weg te vee, en die kleinste vinger, die pinkie, daarvoor gebruik word.

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Neska ·

in Nederlands zeg je “ik pik een traan weg” dus vind ik pink niet de juiste vertaling

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.