WAT Woord van die week: rondomlelik

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
rondomlelik (verouderend; skertsend)

Betekenis:
Baie lelik, of in alle opsigte of van alle kante lelik: Die Kaapse bobbejaan … is rondomlelik maar omdat hy so baie op die mens trek, is hy fassinerend (Burg., 26 Jun. 2004, 14)

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Ondersteun gerus hulle Borg ‘n Woord-projek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.