WAT Woord van die week: schlep

Argieffoto (Foto: succo, Pixabay)

Argieffoto (Foto: succo, Pixabay)

Woord:
schlep (geselstaal) Ook soms schlepp.

Betekenis:
Beslommernis, swarigheid of moeite waarteen ‘n mens opsien: Vir ‘n jong, avontuurlustige laaitie is dit ‘n schlep om ‘n valhelm op te sit, maar ouers moet hul kinders sover moontlik dwing om dit te doen (Beeld, 5 Sept. 2009, E).

Waar kom dit vandaan?
Oorsprong: Jiddisj

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.