Woord: barstensvol

Argieffoto (Foto: ponce_photography, Pixabay)

Woord:
barstensvol

Betekenis:
baie vol

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands, barstensvol; iets wat baie vol is kan bars

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae