Woord: bedot

Argieffoto (Foto: RyanMcGuire, Pixabay)

Woord:
bedot

Betekenis:
1 Fop, bedrieg.
2 Mal, nie by jou sinne nie.

Waar kom dit vandaan?
Die eerste betekenis uit Nederlands bedotten (ongeveer 1600), waarskynlik ʼn afleiding van oostelike Middelnederlands dod wat “dwaas” beteken. Betekenis 2 uit Nederlands bedot (1672), die verlede deelwoord van bedotten wat “bedot” beteken.

Bronne: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.