Woord:
bedsermoen (verouderend)
OOK: komberspreek
Betekenis:
Skrobbering van ‘n eggenoot deur sy vrou, gewoonlik saans in die bed
Waar kom dit vandaan?
Uit Engels: bed sermon
Woord:
bedsermoen (verouderend)
OOK: komberspreek
Betekenis:
Skrobbering van ‘n eggenoot deur sy vrou, gewoonlik saans in die bed
Waar kom dit vandaan?
Uit Engels: bed sermon
Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Geniet die taaltoffies baie. Sê iets oor ‘n uiltjie knip asb.