Woord: bekdrywer

Hierdie oom het 'n plan gemaak met sy "bekdrywer"!

Hierdie oom het ‘n plan gemaak met sy “bekdrywer”!

Woord:
Bekdrywer

Betekenis:
Passasier in ‘n motor wat ongevraagde raad vir die bestuurder gee en kommentaar op die bestuurdery lewer: Jy mag saamry maar ek duld g’n bekdrywer nie. Engels: backseat driver

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.