Woord:
bibliofiel
Betekenis:
s.nw. [bibliofiele]
boek(e)liefhebber.
b.nw. [bibliofiele]
1 wat boeke liefhet: ʼn bibliofiele vriend/vriendin.
2 waaruit blyk dat boeke gewaardeer word
bibliofiele uitgawe luukse uitgawe vir versamelaars.
Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse taal (HAT)
- Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red