Woord: bittereinder

Argieffoto (Foto: skeeze, Pixabay)

Woord:
bittereinder

Betekenis:
iemand wat tot die einde volhard (veral ’n soldaat wat so lank moontlik voortveg)

Waar kom dit vandaan?
Boerestryder wat aan die einde van die Anglo-Boereoorlog (1899 – 1902) geweier het om oor te gee.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Casper Labuschagne

Die verduideliking hierbo is nie verkeerd nie, maar dan weer word daar ook nie gesê nie dat bittereinder kom van diegene wat tot die bittere einde in die Anglo Boereoorlog geveg het. maar ook diegene wat geweier het om die Verdrag van Vereniging te erken. Die term “ons veg tot die bittere einde toe” is opgeteken waar dit deur die aanvoerders van die Boerekommandos in die latere fase van die ABO gebruik is. Maar Genl J.C. Smuts se woorde tydens die Verdrag van Vereeninging het die woord bittereinder in die volksmond gevestig, “”Broers, ons het besluit om tot die bittere… Lees meer »