Woord: bral

Argieffoto

Woord:
bral

Betekenis:

1 bral ww. [gebral] (deftig) Grootdoenerig/grootpraterig wees; spog; pronk: brallende redevoerings
2 gebral s.nw. [geen meervoud] (weinig gebruiklik) Aanhoudende spoggery.

Bron: HAT

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.