Woord: buksie

Argieffoto

Woord:
buksie

Betekenis:
iets kleins/korts (byvoorbeeld ʼn mens, geweer)

Waar kom dit vandaan?
In die Middeleeue was bus die naam vir allerlei soorte geskut; in die 16de en 17de eeu vir ʼn draagbare vuurwapen en later vir ʼn klein geweer. In Hoogduits was dit Büchse, en dié vorm het in Nederlands neerslag gevind as buks. Dié benaming is later op ander klein voorwerpe en ook ʼn mens oorgedra.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.