Woord: Denim

Woord:
Denim

Betekenis:
Gekeperde wolstof.

Waar kom dit vandaan?
Genoem na die stad Nîmes in Frankryk waar denim die eerste keer vervaardig is. Die volle naam was serge de Nîmes (“sersje van Nîmes”). Die serge het later weggeval, en het die denim van de Nîmes het oorgebly.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Dreas du Plessis ·

Ek wonder nou of mens regtig die woord “denim” ‘n Afrikaanse woord kan noem of eerder net dat dit in die omgangstaal opgeneem is? Maar ek baklei nie daaroor nie. Ek het net gewonder of ander Afrikaanses ook soos ek na “denims” verwys as Jannas, wat op sy beurt seker van “jeans” afgelei is? Dalk kan julle uitgrawe waar “jean” in die Amerikaanse omgangstaal ontstaan het en ook bevestig of daar wel so ‘n woord soos “Jannas” in ons taal is?

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.