Woord: doilie

Argieffoto (Foto: Magda Ehlers/Pexels)

Woord:
doilie

Betekenis:
Ronde gehekelde lappie, gewoonlik omsoom met kraletjies as gewiggies, wat oor ʼn melkbeker of enige sodanige houer gegooi word.

Waar kom dit vandaan?
Uit Engels doily, doyly, doyley (1711) wat “doekie van kant, linne, ens. om meubels te versier of te beskerm” of “servetjie” beteken. Ook uit Engels doily, doyly, doyley wat na Doily, ʼn Londense handelaar in kledingstowwe (ongeveer 1712), verwys.

Bron: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)   

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.