Woord:
dolfyn
Betekenis:
intelligente walvisagtige klein soogdier
Waar kom dit vandaan?
Die Grieke het gedink dat die dier soos ʼn baarmoeder optree omdat die kleintjies lewendig gebore word. Die woord dolfyn is verwant aan die Grieks delphus wat “baarmoeder” beteken.
Dié interessante brokkie is in Anton F. Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die kers – skelm woorde deur die eeue gepubliseer.
Uitgewers: Pharos
Prys: R250-00*
* Prys onderhewig aan verandering