Woord:
Dollewarie
Betekenis:
dolliwa’rie s.nw. Ook dollewarie.
1 Deurmekaar gedoente; roesemoes, warboel.
2 (streektaal) Klein hoedjie wat hoog op die kop sit. By Bethulie opgeteken.
Uitdrukking:
in die dolliwarie wees (1) in die war, verleentheid, moeilikheid wees.
(2) vrolik, spoggerig, in jou skik, in jou noppies wees — vroeër wsk. uitgedos wees.
Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal