Woord:
dwepery
Betekenis:
Oordrewe verering, bewondering: Dwepery met ‘n digter, komponis, politikus. Tieners se dwepery met hul helde kan baie vervelig word vir ander.
Ook: dweperig
Betekenis: Geneig om te dweep; oordrewe bewonderend: ‘n Dweperige bakvissie wat geen woord kan sê as sy haar held ontmoet nie.