Woord: eendeweer

Argieffoto (Foto: Manfred Richter/Pixabay)

Woord:
eendeweer

Betekenis:
nat weer; reënweer

Gebruik:
Die wedstryd is in eendeweer gespeel.
-Dit het gereën en die wind het gewaai.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

1 Kommentaar

jongste oudste gewildste
Michiel

Hier in Den Haag, Nederland hebben wij dagelijks eendenweer :(