Woord: enjin

Argieffoto (Foto: phtorxp, Pixabay)

Woord:
enjin

Betekenis:
meganiese werktuig

Waar kom dit vandaan?
Die woord enjin het “bekwaamheid, slimheid, talent” beteken – maar in Oudfrans ook sommer “oorlogsmasjien”. Dit het heel eerste verwys na ʼn kulkunsie (omdat enjins dinge kon doen wat vir touskouers soos toordery gelyk het) en eers later die moderne betekenis verkry. In Nederlands is die woord by Engels geleen, maar in die vorm gijn met die eerste optekening daarvan in 1671. Die Nederlanders van daardie tyd het gesê dat die Engelse die woord tot gin verkort, en het dit toe gijn genoem.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.