Woord: etiket

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
etiket

Betekenis:
voorgeskrewe gedrag

Waar kom dit vandaan?
Die Oudfranse estiquette het “kaartjie” beteken, maar dit was ʼn besondere soort kaartjie: klein met geskrewe of gedrukte instruksies oor die korrekte gedrag aan die hof van die koning, ʼn reëlkaartjie dus. Soldate het ook so ʼn vermaning ontvang omdat hulle by gesinne ingekwartier is en moes weet hoe om hulle te gedra, veral ook wat di ehuisbaar se mooiste (of gewilligste) dogter bedryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.