Woord:
femel
Betekenis:
Vroom praat, skynheilig wees, huigel: Dit irriteer my mateloos as hulle so aaneen femel en nie besef niemand glo hulle nie.
Uit: Frans chauvre fenelle vroulike hennep
OOK: femelaar, femelary

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.
Hmmm interessant!! Wonder of ander ook ondervind dat die jong generasie nie rerig femel soos die vorige generasies nie, meer opreg??