Woord:
fut
Betekenis:
krag, lus, drif, energie om dingte te doen; geesdrif; deursettingsvermoë; pit; gô: Die jong manne is vol fut; sonder fut wees ná ‘n lang werkdag
iemand se fut is uit iemand is moeg, sonder geesdrif/energie

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.
O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.