Woord: futselaar

Argieffoto (Foto: Ryan McGuire/Pixabay)

Woord:
futselaar

Betekenis:
Iemand wat met alles vroetel en peuter, sonder om veel te bereik.

Waar kom dit vandaan?
Uit Nederlands futselen (1642). Die Nederlandse betekenis knoei uit Middelnederlands futselen ‘beusel, knoei’ kom nie in Afrikaans voor nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.