Woord: fynlaken

Argieffoto

Woord:
fynlaken

Betekenis:
In hoë mate voortreflik, uitmuntend, geskik, aangenaam, en dies meer; met ‘n hoë mate van voortreflikheid, uitmuntendheid, geskiktheid, aangenaamheid, en dies meer; eersteklas; agtermekaar: “Hoe gaan dit?” ” (Met my) fynlaken!” Dis fynlaken, uitstekend, baie gaaf, lekker, baie mooi. Die perd loop, trek of draf fynlaken. Sy is fynlaken, ‘n eersteklas nôi. Fynlaken loop, sonder om ‘n fout te maak, bv. jy moet fynlaken loop as jy nie in die moeilikheid wil beland nie, netjies in jou spoor trap.

Bron: WAT

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.

2 Kommentare

jongste oudste gewildste
Adri

Interessante uitdrukking. Ek wonder waar kom dit vandaan, want letterlik maak dit nie juis sin nie.