Woord: gedy

Argieffoto (Foto: unsplash, Pixabay)

Argieffoto (Foto: unsplash, Pixabay)

Woord:
gedy

Betekenis:
1 welig/voorspoedig groei; goed aard; floreer: Graan sal in hierdie grond gedy; die diere gedy in die welige weiveld
2 goed ontwikkel en suksesvol wees: Die kinders gedy in die nuwe skool; die ekonomie gedy; misdaad gedy in daardie buurt

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.