Woord: geil

Foto: Animal Science News

Foto: Animal Science News

Woord:
geil

Betekenis:
1. Baie vrugbaar: Vleigrond is meestal geil.
2. Welig: Die graan is, groei, staan geil. Die boere hier rond gaan ‘n geil jaar hê. Geil lusern in die laagste landjie (C.L. Leipoldt).
OOK: (op ‘n wyse) wat blyk gee van goed gevoed te wees: Dis darem ‘n geil kind. Hierdie koei maak haar kalwers geil groot.
3. Baie goed, groot, erg: Ek het ‘n geil skade gehad. Hy kan geil lieg.
4. Geslagsdriftig, paarlustig, wulps: Die vers is geil.
5. Onbevrug: Die eier was geil.

Uitdrukking: Dit het geil gegaan (erg, vinnig, woes)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.