Woord: Getal/Aantal

Woord:
Getal/Aantal

Betekenis:
Getal dui meestal ‘n presiese hoeveelheid, aantal ‘n onbepaalde hoeveelheid aan. Die onderskeid is egter nie deurgaans deurvoerbaar nie en die woorde is soms uitruilbaar, bv. daar was ‘n groot aantal (getal) mense teenwoordig. In die volgende sinne is die woorde nie uitruilbaar nie: Ek kan jou die getal beseerdes gee as jy dit wil hê. Daar het ‘n aantal beseerdes langs die wrak gelê.

Bron: Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.