Woord: groet

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
groet

Betekenis:
dagsê

Waar kom dit vandaan?
Die woord “groet” het baie familie deur die eeue gehad, met betekenisse soos “in aanraking kom met” (maar in die sin van “aanval”), asook “salueer, verwelkom”. Die vroegste betekenis was waarskynlik in Proto-Germaans, naamlik “huil, weeklaag” – wat plek-plek nog in Skotland en dialekte in die noorde van Engeland geld.

Dié taalbrokkie is oorspronklik gepubliseer in dr Anton Prinsloo se boek, ‘n Dief aan die Kers – skelm woorde deur die eeue (uitgegee deur NB Uitgewers)
Koop die boek: Graffiti Boeke
Prys: R225-00*
*Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.