Woord: haard

Argieffoto ter illustrasie. (Foto: Unsplash)

Woord:
haard

Betekenis:
1 (verouderd) Vuurmaakplek in ʼn huis of kombuis.
2 Tuiste, huis, sentrum van die gesinslewe.
3 Middelpunt, fokus van ʼn verskynsel.

Waar kom dit vandaan?
Uit die Nederlandse haard (In Middelnederlands haert, hert, heert in betekenis 1 en 2, 20ste eeu in betekenis 3), of betekenis 3 het moontlik in Afrikaans self ontwikkel. Eerste optekening in Afrikaans in Patriotwoordeboek (1902). Ook uit die Duitse herd (9de eeu) en Engels hearth (700).

Bronne: Etimologiewoordeboek van Afrikaans (EWA)

  • Ter wille van die konteks van hierdie taaltoffie en ter wille van erkenning aan die bron versoek ons dat jy nie bloot net ʼn skermskoot van hierdie taaltoffie op sosiale media sal deel nie, maar eerder die skakel van die Toetentaal-plasing sal gebruik. – Red

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.