Woord: halfaampie

Argieffoto (Foto: laughteryogaireland.org)

Argieffoto (Foto: laughteryogaireland.org)

Uitdrukking
Iemand met ‘n halfaampie

Betekenis:
Iemand met ‘n groot maag

Waar kom dit vandaan?
‘n Halfaampie is ‘n vaatjie met ‘n ou inhoudsmaat van 16 gellings.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Rina Wenhold ·

Kan julle glo? Na maande se onderhandelings met minister Dan Plato en sy vinnige optrede, was Paternoster die eerste verste dorpie vanaf Kaapstad wat ‘n mobiele Polisie waentjie/kiosk gekry het om ons gewilde vissersdorpie se “petty crime” aan te spreek. Die waentjie is toe met Groot seremonie aan Saldanhabaai Munisipaliteit oorhandig, en al die inwoners, Buurtwag en GPF baie trots dat ons gekies is…..maar na 1 dag waartydens die opgeleide beamptes briefies uitgedeel het oor hoeveel honde aangehou mag word….terwyl 100e honde los rondloop en mekaar verskeur, is ons waentjie toe vir dae by die verkeers dept om ‘n lisensie te kry….. En toe gebeur dit….die beloofde permanente polisieman en – voertuig is weg? En die waentjie word net tot 4 uur in Paternoster gelos….vir 1 dag! En daar is die waentjie toe totaal onverklaarbaar in ‘n ongeluk oppad terug Vredenburg toe…. Glo omgeslaan toe dit oor gelapte slaggate getou is?? Was dit nie ordentlik gehaak nie, het die drywer te vinnig om die draai gegaan? Geen mens weet nie…. Ons waentjie is kaput, en ek wonder wat minister Dan Plato nou dink…na al sy moeite, en myne wat die Toerisme verteenwoordig? Dalk ‘n lekker storie vir ” Die Son???

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.