Woord: halsoorkop

Argieffoto (happy-pregnancy.blogspot.com)

Woord:
halsoorkop (iets doen)

Betekenis:
Baie oorhaastig doen

Waar kom dit vandaan?
Eintlik letterlik “die nek oor die kop kom, jou lyf al vorentoe gaan terwyl jou kop nog stilstaan”

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae