Woord: hardop

Argieffoto Foto: Hersley-ven Casero, http://vi.sualize.us/

Argieffoto Foto: Hersley-ven Casero, http://vi.sualize.us/

Woord:
hardop

Betekenis:
Luid; op duidelik hoorbare wyse: Hardop bid, lag, praat. Iemand hardlop uitlag.
Hardop dink: met jouself praat
Hardop droom: in jou slaap praat

LET WEL:
Die gebruik van hardop in die betekenis “platsak wees”, soos in hardop wees, is Anglisisties en moet liefs vermy word. Hier is platsak wees of geld nodig hê korrek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.