Woord: heenskeer

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
heenskeer (deftig)

Betekenis:
1) Vinnig en rakelings by iets verby beweeg: ‘n Voëltjie wat oor die water heenskeer.
Ook figuurlik: Te maklik oor ‘n probleem heenskeer.
2) Na die duiwel (hoenders, maan) gaan; toesien, trap: Jy kan heenskeer.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.