Woord: hittete

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
hittete

Betekenis:
Op ‘n haar na; ampertjies, byna: Dit was darem vir jou so hittete of die motor het gerol. Dit was so hittete of ons was in die gemors, of ons het ‘n ongeluk gehad, of hy het my geklap. So hittete of daar was moeilikheid.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.