Woord: Hoggenheimer

Woord: Hoggenheimer
Uitdrukking: ’n Hoggenheimer.
Betekenis: ’n Gewetenlose kapitalis, die verpersoonliking van die geldmag.
A Hoggenheimer. An unscrupulous capitalist. RYKDOM.

Volgens die Woordeboek van die Afrikaanse taal: ’n denkbeeldige kapitalis, verpersoonliking van ’n geldmagnaat of ook die geldmag, geskep deur die spotprenttekenaar DC Boonzaier vir Die Burger en genoem na Max Hoggenheimer, ’n karakter uit die operette The Girl for Kays.

 

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.