Woord: hospitaal

Argieffoto (Foto: Parentingupstream, Pixabay)

Argieffoto (Foto: Parentingupstream, Pixabay)

Woord:
hospitaal

Betekenis:
inrigting waar siekes behandel word

Waar kom dit vandaan?
Oorspronklik het hoofsaaklik pelgrims in ʼn hospitaal oornag, want die Latynse betekenis was “gastehuis, herberg”. Mettertyd het net die siekes en krankes daar aangemeld en die gesondes as’t ware met hulle siektes soos melaatsheid en die pes verdryf.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Een kommentaar

Klein ·

Hospitaal ek dink dit was eers hoes en betaal, want dit is wat vandag daar gebeur

O wee, die gesang is uit! Kommentaar word ná 48 uur op ʼn artikel op Maroela Media gesluit. Kom kuier gerus verder op ʼn meer onlangse artikel.