Woord: hu

Argieffoto

Pasgetroud

Woord:
hu (werkwoord) (gehuud, gehu) (deftig)

Betekenis:
‘n Huwelik aangaan, in die huwelik (eg) tree; trou: Mense wat te vroeg hu. ‘n Gehude, ongehude paar.
Tot man of vrou neem: Hy het ‘n jeugvriendin gehu.
(figuurlik) Verenig, verbind, paar: Ons moet ywer aan oorleg hu.

Ook:
hubaar: Wat oud genoeg is om te trou; troubaar. ‘n Man met ‘n paar hubare dogters.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.