Woord:
ipekonders (ook hipokonders, iepies)
Betekenis:
Ingebeelde siekte met gevolglike neerslagtigheid; fiemies. Hy is vol hipokonders. Die ipekonders hê.
Hipochondrie: Sieklike geestestoestand waarby die pasiënt hom verbeel dat hy ʼn ernstige kwaal het.