Woord: Jakobjollie

Woord:
Jakobjollie

Betekenis:
Dwarswal in ‘n pad.

Waar kom dit vandaan?
Genoem na ‘n padinspekteur, Jakob Jolly, wat in die omgewing van Calvinia gewerk het. Die naam word in sekere streke ook op sinkplaatpaaie toegepas.

Oorspronklik gepubliseer in Anton F. Prinsloo se boek, Die aap in jou koffie
Uitgewer: Protea
Prys: R200-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.