Woord: Janpêre

Woord:
Janpêre

Betekenis:
Spoggerig, in ‘n uitstekende toestand

Waar kom dit vandaan?
Waarskynlik genoem na ‘n sekere Jan wat baie trots was op sy perde en toe die bynaam Janpêre gekry het.

Oorspronklik gepubliseer in Anton F. Prinsloo se boek, Die aap in jou koffie
Uitgewer: Protea
Prys: R200-00*
* Prys onderhewig aan verandering

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae