Woord: japsnoet

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
japsnoet

Betekenis:
1. Jong bog, snuiter wat hom met sy meerderes se sake bemoei: Wie luister nou na so ‘n japsnoet
2. Wysneus

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae