Woord: jellie

Argieffoto

Woord:
jellie

Betekenis:
gestolde drilsel van gekookte bene, vel, vrugte en dergelike

Waar kom dit vandaan?
Min mense begryp vandag dat daar eeue gelede al jellie was wat pragtig stil gestol het. Dit het nie met die inhoud van die vloeistof te make gehad nie, maar ook met die feit dat dit afgekoel was. Die letterlike betekenis van Oudfrans gelée was inderdaad “gestol” maar het gekom van Latyn gelare “vries”, van gelu “ryp” (die soort wat soggens op die gras lê).

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.