Woord: Jobstrooster

Woord:
Jobstrooster

Betekenis:
Troos wat jou eintlik opstandig maak omdat dit jou nie opbeur nie.

Waar kom dit vandaan?
Genoem na die Bybelse patriarg, Job. In Job 16:2 noem hy sy vriende “hopelose troosters” omdat hulle woorde hom nie kan bemoedig nie.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.