Woord: Kaboedel

kaboedelWoord:
kaboedel

Betekenis:
trop, gespuis, boel OOK: pakaas, spul

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Nico Kruger ·

weet enige iemand uit watter taal kom die woord? Ek het al gehoor dat Engelssprekendes en swartes dit ook gebruik.

Sune van Heerden ·

Dagsê Nico

Dr. Anton Prinsloo skryf: “Kaboedel: Alles en almal, of die hele spul. Die woord kom uit Amerikaans-Engelse sleng caboodle. Oorspronklik was dit miskien kit and boodle wat saamgetrek geraak het – maar die interessante is dat die –boodle niks anders as Nederlands (en Afrikaans) boel is nie, dus “almal, die hele spul”. (Nederlandse boel is ’n sametrekking van boedel.)”

Groete
Suné van Heerden
Maroela Media

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.