Woord: kapokaartappel

Argieffoto (Foto: Hebi B./Pixabay)

Woord:
kapokaartappel

Betekenis:
Fyngemaakte aartappels wat geklop is totdat dit soos kapok lyk: Om aartappels fyn te maak en te klop sodat dit soos die ware Jacob lyk …: fyn, spierwit en vol lug net soos kapokaartappels behoort te wees (Die Vrou en Haar Huis).  Versier met ‘n groot ster van kapokaartappels en pieterselie (Die Burger).  Beeshaasskywe, … omring van ‘n spoggerige kartelrand van kapokaartappel (Die Huisgenoot).

Bron: Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.