Woord:
kattemaai
Betekenis:
luidrugtig speel/baljaar: Wat kattemaai die klomp so in die agterplaas? ° Hou op om so te kattemaai, ons wil slaap! • Julle sien maar… die sneeu… op die berge se toppe… en julle wens kamtie dat julle daar kon wees om in die blinkigheid rond te kattemaai (Boerneef)