Woord: kattemaai

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
kattemaai

Betekenis:
luidrugtig speel/baljaar: Wat kattemaai die klomp so in die agterplaas? ° Hou op om so te kattemaai, ons wil slaap! • Julle sien maar… die sneeu… op die berge se toppe… en julle wens kamtie dat julle daar kon wees om in die blinkigheid rond te kattemaai (Boerneef)

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.