Woord: kekkelbek

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
kekkelbek

Betekenis:
‘n Skinderbek. Iemand wat baie praat.

Vergelyk ook:
kekkelpraatjies
Betekenis:
skinderpraatjies

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ʼn vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae