Woord: Kersfees

Argieffoto (Foto: TizzleBDizzle/Pixabay)

Woord:
Kersfees

Betekenis:
Fees op 25 Desember ter herdenking van Christus se geboorte.

Waar kom dit vandaan?
Kers in Kersfees kom uit Nederlands Kerst wat weer kom uit Krist of Christ wat vroeër in Nederlands algemeen was vir Christus, ‘n Latynse woord wat “gesalfde” beteken.  Kersfees beteken dus letterlik Christusfees of fees van die gesalfde.

Hierdie interessante brokkie is aan Maroela Media se Taaltoffie verskaf deur die Woordeboek van die Afrikaanse Taal. Ondersteun gerus hulle Borg ‘n Woord-projek.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.