Woord: klugtig

Argieffoto

Argieffoto

Woord:
klugtig

Betekenis:
verspot, grappig snaaks: ʼn klugtige toneelstuk/voorval

Vergelyk:
komieklik

Betekenis:
(baie snaaks); wat jou laat lag; koddig; klugtig: Nie almal dink Corné en Twakkie is komieklik nie. Jy lyk baie komieklik in daardie hoed.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

6 Kommentare

SNEL ·

Miskien lees ek nie baie nie of kom ek nie veel uit nie, maar dis die eerste keer wat ek die woord hoor….klugtig, komieklik is wel bekend, maar klugtig, dis nou n nuwe een om te onthou.

Jacoba ·

Stem saam SNEL. Wonder van waar ons die woord gevorm het? KLug beteken tog niks wat ek sal oor lag. Of hoe? Ek het net 2014 voorreg gehad om laasgeborene deur matriek te sien, hy tas ook in donker oor dié woord.

GES ·

Peet jy het sommer dadelik werk gekry vir die woord. Wys net hoe kreatief onse mense is.

Stefaans ·

Goeie genugtig, nou leer ons van klugtig.
Ek dink dit is ‘n simpel woord, amper soos “huidiglik”

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.